Ingevolge die Nasionale Erfeniswet (2004) is Erfenisplekke onroerende erfenisbates of hulpbronne soos betekenisvolle strukture of argeologiese en paleontologiese terreine.
Erfenisplekke kan deur ‘n besluit van die Nasionale Erfenisraad tot Nasionale Gedenkwaardighede verklaar word. Erfenisplekke word in NAHRIS aangeteken.